Lees Deel 1 hier. Die eerste ding wat jy moes gedoen het as een vannie skrywers is agree op hoe julle die song opsplit. n Tipiese voorbeeld van n solo…
Awe Die 3rde rondte van HipHopKop het by Aardklop in Potchefstroom plaasgevind. DJ Hamma was die DJ virrie show en ses finaliste het oppie stage perform – Ricwa, Phoenix, Dokter…
Ok, soe jy’s die beste rapper. Jou flow is tight, jou lirieke is crazy en jy sal n mic opskeur. Amal tel op vir jou en jy maak net hits….
Awe In twee weke se tyd is ek oppad Potchefstroom toe vir die derde rondte van die HipHopKop kompetisie. Soos gewoonlik tree die top 6 finaliste op om die Ghetto…
Awe almal Hier’s ‘n track wat ek met die homie Isaac Mutant gedoenit. Ons was ‘n lekke tydjie trug innie studio – ekke, Isaac en Scally – en ons het…
Awe Hierdie number – Baas Mentalityt – is ‘n number wat ek vir my album gedoen het. Ek wou n spesifieke sound kry vir die number because vannie boodskap, toe…
Awe Die eerste album van Kallitz – Die Ding Ruk Mal – is nou beskikbaar by die Dokte Music Store vir R50. Daar is nou vier produkte beskikbaar as downloads…
Awe Hie’s ‘n number van 2007 wat ek geskryf it vi julle wat likes cruise en rondry. “Die’s n number vi jou tapedeck / draai it op, larrit klop en…