HipHopKop 3rde Rondte – Aardklopfees

September 22nd, 20110 Comments »

Awe

In twee weke se tyd is ek oppad Potchefstroom toe vir die derde rondte van die HipHopKop kompetisie.

Soos gewoonlik tree die top 6 finaliste op om die Ghetto Ruff Records plaatekontrak te wen. Vyf van die top 6 is by die judges gekies en die sesde finalis is die ou wat die meeste sms votes kry. Saam die top 6 op stage is die Demolition Squad B Boys, DJ Hamma en Hemelbesem.

Soe ja, kom check it yt. Daar sal ook Maak Mekaa Sterk CD’s beskikbaar wees om te koop soe kom se awe virrie man en chise vir jou ‘n CD.

Alles vind plaas op die Vodacom Bultfantasties Verhoog by die Aardlopfees in Potchefstroom op 8 Oktober 2011 en die ding beginne rik soe about 16h30.
Check die HipHopKop website by http://www.hiphopkop.com vir meer inligting en om na die inskrywings te luister.

Ek sien julle dai kant.
Safe!

Dokte

No Comments


Management

Skryf In: Nuusbrief


*Naam:


*Email:

Koop die album hier

Dokte op Facebook


Tweets

  • After the love is gone, it used to be right is wrong... Ooooo vader...4 hours ago via UberSocial for BlackBerry
  • Tripping on this earth wind and fire, jarrrrre! Demmit... Smaak n borrel whiskey, my kint in my tshirt and a fireplace, lmj4 hours ago via UberSocial for BlackBerry
  • @Not786 ok, bekbrand then5 hours ago via UberSocial for BlackBerry
  • @capetownbrown yip! ...? Lol5 hours ago via UberSocial for BlackBerry
  • Smaak n holbrand hoenderkerrie5 hours ago via UberSocial for BlackBerry
  • Download

    Die Spreekkaame Miekstyp

    Download

    Soundcloud

    http://soundcloud.comDokte